Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dierasie
dierasie [boodskap #132930] Wo, 19 Augustus 2020 09:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dierasie
Afbreking: die•ra•sie
Uitspraak: /diˈrɑː.si/


Selfstandige naamwoord: dierasie
Meervoud: dierasies
Verkleinwoord: dierasietjie
Meervoud van verkleining: dierasietjies

Betekenis:
• 'n Lelike, vreesaanjaende wese.

Gebruik:
• Ons het rustig om die kampvuur gekuier toe 'n dierasie skielik op ons afstorm.

Sinoniem:
• gedierte
• gedrog
• monster
• ondier

Vertaling:
Engels: monster, beast, devil
Nederlands: ondier, dierachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: praktiseer
Volgende onderwerp: lis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:15:56 MGT 2024