Beecham, sir Thomas [boodskap #132911] |
Mon, 17 August 2020 19:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir Thomas Beecham (1879 - 1961) was 'n dirigent en komponis; bekend vir sy direksie van nuwe operas en sy meesterlike vertolking van Mozart; vernaamste stigter van die Imperial League of Opera 1927; het die Londense Filharmoniese Orkes gestig 1932; lank verbonde aan die B.B.C.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|