Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beefeater
Beefeater [boodskap #132912] Ma, 17 Augustus 2020 19:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
"Beefeater" is die bynaam vir sekere Britse soldate wat ’n pensioen trek vir ’n dapper daad en ook lede is van die koninklike huishouding. Die opsigters van die Tower in Londen word so genoem en dra nog altyd die ouderwetse en skilderagtige Tudor-kleredrag. Die bynaam sou ontstaan het omdat dié soldate in die ou dae die vleis moes proe voordat die koning dit geëet het, om te verseker dat dit nie vergiftig was nie.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Beecham, sir Thomas
Volgende onderwerp: Beeldestorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:07:21 MGT 2024