Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolversuim
skoolversuim [boodskap #132896] Ma, 17 Augustus 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolversuim
Afbreking: skool•ver•suim
Samestelling: skool + versuim


Selfstandige naamwoord: skoolversuim
Meervoud:

Betekenis:
• (deftig) Om sonder geldige rede van die skool afwesigheid te wees.

Gebruik:
• Weens die uithuisigheid van beide ouers was daar geen toesig oor die skoolpligtige kinders nie en was skoolversuim aan die orde van die dag gewees.

Sinoniem:
• stokkiesdraaiery

Vertaling:
Engels: school absenteeism
Nederlands: schoolverzuim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weersiens
Volgende onderwerp: kloaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:37:47 MGT 2024