Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idiomatiese Uitdrukking: TJOEPSTIL
Idiomatiese Uitdrukking: TJOEPSTIL [boodskap #13572] Vr, 27 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Idiomatiese Uitdrukking: Tjoepstil
Heeltemal stil.

"Absolutely silent." The origin of this word
in Afrikaans is traced to the Hindi word
"chup" (silence.) It probably entered
Afrikaans via the Malay used at the Cape
of Good Hope by the Malay slaves that
were brought to the southern tip of Africa
by the Dutch. In the seventeenth century
the Dutch had established colonial holdings
in the Far East and the settlement at the
Cape was a vital link in this colonial empire.
Re: Idiomatiese Uitdrukking: TJOEPSTIL [boodskap #13600 is 'n antwoord op boodskap #13572] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
idioom@biltong.blokkie writes: > Gloudina het geskryf:

>  Wat is die Afrikaans vir "troll"??
>
>  Is dit 'n naglyn wat jy uitwerp, Gloudina?
>
>  Indien wel, kan ek vir jou sê dat die baber die keer gebyt het.
>
>  Hopelik moedig die webblad jou aan om meer idiome te pos:
>  http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html

          Die woordeboek se verklaring vir
          "troll" is "visvang." Ek sou egter
          dink dat 'n mens liewer "vis jy"
          moet gebruik in die betekenis van
          "probeer jy informasie kry op 'n
          onderlangse manier."

          Gloudina
Re: Idiomatiese Uitdrukking: TJOEPSTIL [boodskap #13601 is 'n antwoord op boodskap #13572] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
idioom@biltong.blokkie skryf:

> Wat is die Afrikaans vir "troll"??

Op die Weskus praat die manne van 'n "trolskuit", so ek neem aan "trol" is
reg. 'n Mens moet net versigtig wees met die uitspraak - die "t" kan
maklik deurkom as 'n "d". Soms maak dit nie saak nie.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Idiomatiese Uitdrukking: TJOEPSTIL [boodskap #13602 is 'n antwoord op boodskap #13572] Sa, 28 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
idioom  is tans af-lyn  idioom
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina het geskryf:

>  Idiomatiese Uitdrukking: Tjoepstil
>  Heeltemal stil.
>
>  "Absolutely silent."  The origin of this word
>  in Afrikaans is traced to the Hindi word
>  "chup" (silence.) It probably entered
>  Afrikaans via the Malay used at the Cape
>  of Good Hope by the Malay slaves that
>  were brought to the southern tip of Africa
>  by the Dutch. In the seventeenth century
>  the Dutch had established colonial holdings
>  in the Far East and the settlement at the
>  Cape was a vital link in this colonial empire.

Wat is die Afrikaans vir "troll"??

Is dit 'n naglyn wat jy uitwerp, Gloudina?

Indien wel, kan ek vir jou sê dat die baber die keer gebyt het.

Hopelik moedig die webblad jou aan om meer idiome te pos:
http://www.mbnet.mb.ca/~harms/idiome.html
Vorige onderwerp: IDIOOM: Landmyn
Volgende onderwerp: Re: IDIOOM: Landmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:28:07 MGT 2024