Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Re: IDIOOM: Landmyn
Re: IDIOOM: Landmyn [boodskap #13581] Sa, 28 Maart 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Voorbeeld: Die meeste lesers op enige openbare nuusgroep op die internet
| neem nie aktief deel nie, maar dan is daar 'n paar wat so stil soos 'n
| landmyn is: Hulle sê niks nie, totdat iemand hulle op een of ander wyse
| aktiveer.
|
| Stefan Harms
|

Jy moet sien hoe sit Gloudina ons af ....!
Vorige onderwerp: Idiomatiese Uitdrukking: TJOEPSTIL
Volgende onderwerp: Idioom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:56:49 MGT 2024