sweepslag [boodskap #132739] |
Sa, 15 Augustus 2020 06:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sweepslag
Afbreking: sweep•slag
Samestelling: sweep + slag
Selfstandige naamwoord: sweepslag
Meervoud: sweepslae
Verkleinwoord: sweepslaggie
Meervoud van verkleining: sweepslaggies
Betekenis:
• Die klap van 'n sweep, of 'n slag wat met 'n sweep toegedien word, of die letsel wat deur so 'n slag veroorsaak is.
Gebruik:
• Die boendoehof het die misdadiger is tot 12 sweepslae gevonnis.
Vertaling:
Engels: whip lash
Nederlands: zweepslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|