Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reëling
reëling [boodskap #132738] Sa, 15 Augustus 2020 06:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19287
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reëling
Afbreking: re•ë•ling


Selfstandige naamwoord: reëling
Meervoud: reëlings
Verkleinwoord: reëlinkie
Meervoud van verkleining: reëlinkies

Betekenis:
• Dit wat vooraf gereël is of tans beplan word.

Gebruik:
• Die afrigter tref reëlings vir ons toer.

Afgelei:
• loonreëling

Homofoon:
• reling (traliewerk wat afskerm of waaraan vasgehou kan word)

Vertaling:
Engels: arrangement
Nederlands: regeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reling
Volgende onderwerp: sweepslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 14:14:58 MGT 2024