Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweepslag
sweepslag [boodskap #132739] Sa, 15 Augustus 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19297
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sweepslag
Afbreking: sweep•slag
Samestelling: sweep + slag


Selfstandige naamwoord: sweepslag
Meervoud: sweepslae
Verkleinwoord: sweepslaggie
Meervoud van verkleining: sweepslaggies

Betekenis:
• Die klap van 'n sweep, of 'n slag wat met 'n sweep toegedien word, of die letsel wat deur so 'n slag veroorsaak is.

Gebruik:
• Die boendoehof het die misdadiger is tot 12 sweepslae gevonnis.

Vertaling:
Engels: whip lash
Nederlands: zweepslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reëling
Volgende onderwerp: toonkleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 00:33:50 MGT 2024