Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reling
reling [boodskap #132737] Vr, 14 Augustus 2020 21:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Reling.
'n Reling.
reling
Afbreking: re•ling


Selfstandige naamwoord: reling
Meervoud: relings
Verkleinwoord: relinkie
Meervoud van verkleining: relinkies

Betekenis:
• Beskermende traliewerk wat keer dat mens van 'n oop kant afval.
• Horisontale balk waaraan vasgehou of iets aan opgehang kan word.

Gebruik:
• Die balkon se reling kort bietjie verf.
• Hou aan die trap se reling vas.

Afgelei:
• balkonreling
• gordynreling
• handreling
• handdoekreling
• stoepreling

Homofoon:
• reëling" (die handeling van organiseer en beplan)

Vertaling:
Engels: rail
Nederlands: reling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motorfiets
Volgende onderwerp: reëling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 12:31:55 MGT 2024