slimfoon [boodskap #132700] |
Wo, 12 Augustus 2020 20:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slimfoon
Afbreking: slim•foon
Samestelling: slim + foon
Selfstandige naamwoord: slimfoon
Meervoud: slimfone
Verkleinwoord: slimfoontjie
Meervoud van verkleining: slimfoontjies
Betekenis:
• 'n Tegnologies gevorderde selfoon met 'n raakskerm wat rekenaartake kan verrig.
Gebruik:
• 'n Slimfoon bied nie net mobiele kommunikasie nie, maar ook internettoegang, 'n mediaspeler, digitale kamera, GPS-navigasie, ens.
Vertaling:
Engels: smartphone
Nederlands: smartphone
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|