heiligverklaring [boodskap #132697] |
Wo, 12 Augustus 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heiligverklaring
Afbreking: hei•lig•ver•kla•ring
Samestelling: heilig + verklaring
Selfstandige naamwoord: heiligverklaring
Meervoud: heiligverklarings
Betekenis:
• Kerklike proses in die Katolieke tradisie waar die pous 'n gestorwene heilig verklaar.
Gebruik:
• Die eerste heiligverklaring vind in die jaar 993 plaas toe pous Johannes XV vir Ulrich van Ausburg heilig verklaar het.
Sinoniem:
• kanonisasie
Verwant:
• saligverklaring
Vertaling:
Engels: canonization, canonisation
Nederlands: heiligverklaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|