Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beeldsend
beeldsend [boodskap #132695] Wo, 12 Augustus 2020 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beeldsend
Afbreking: beeld•send
Samestelling: beeld + send
Uitspraak: /ˈbɪə̯lt.sɛnt/


Werkwoord: beeldsend
Verlede tyd: het gebeeldsend

Betekenis:
• 'n TV-beeld uitsaai.

Gebruik:
• Hulle beeldsend die program vanaand.

Afgelei:
• beeldsending

Vertaling:
Engels: to televise, telecast
Nederlands: uitzenden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dophou
Volgende onderwerp: bloedoortapping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:17:10 MGT 2024