homp [boodskap #132693] |
Wo, 12 Augustus 2020 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
homp
Afbreking: homp
Selfstandige naamwoord: homp
Meervoud: hompe
Verkleinwoord: hompie
Meervoud van verkleining: hompies
Betekenis:
• 'n Groot, dik stuk van iets.
Gebruik:
• Elkeen kry 'n homp mieliepap en 'n bietjie skaapvleis vir ete.
Vertaling:
Engels: chunk, hunk, lump, gobbet
Nederlands: homp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|