voorraad [boodskap #132686] |
Wo, 12 Augustus 2020 10:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorraad
Afbreking: voor•raad
Selfstandige naamwoord: voorraad
Meervoud: voorrade
Verkleinwoord: voorraadjie
Meervoud van verkleining: voorraadjies
Betekenis:
• Items wat vir latere gebruik opgegaar word.
Gebruik:
• Hy het genoeg voorraad om deur die winter te kom.
Afgelei:
• drankvoorraad
• geldvoorraad
• kosvoorraad
• noodvoorraad
• watervoorraad
Sinoniem:
• proviand
Vertaling:
Engels: supply, stock, provisions
Nederlands: voorraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|