Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweis
sweis [boodskap #132687] Wo, 12 Augustus 2020 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19271
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sweiser wat sweis.
'n Sweiser wat sweis.
sweis
Afbreking: sweis


Werkwoord: sweis
Verlede tyd: het gesweis

Betekenis:
• Voorwerpe van metaal deur plaaslike verhitting met mekaar verbind.

Gebruik:
• Die ambagsman sweis die plate aan mekaar vas.

Sinoniem:
• aanmekaarsmee
• smee

Verwant:
• sweisbaar
• sweisbedryf
• sweiser
• sweisery
• sweislas
• sweismasjien
• sweisnaat
• sweisongeluk
• sweiswerk

Vertaling:
Engels: to weld, forge
Nederlands: lassen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorraad
Volgende onderwerp: kroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 11 18:08:58 MGT 2024