Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimtewandeling
ruimtewandeling [boodskap #132675] Wo, 12 Augustus 2020 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ruimtewandeling.
'n Ruimtewandeling.
ruimtewandeling
Afbreking: ruim•te•wan•de•ling
Samestelling: ruimte + wandeling


Selfstandige naamwoord: ruimtewandeling
Meervoud: ruimtewandelings
Verkleinwoord: ruimtewandelinkie
Meervoud van verkleining: ruimtewandelinkies

Betekenis:
• Die uitvoer van aktiwiteite in 'n ruimtepak buite 'n ruimteskip.

Gebruik:
• Die eerste ruimtewandeling is op 18 Maart 1965 deur die Rus Aleksei Leonof uit die Voskhod 2-ruimtetuig uitgevoer.

Vertaling:
Engels: space walk
Nederlands: ruimtewandeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rapport
Volgende onderwerp: medikasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 00:02:02 MGT 2024