Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magsbalans
magsbalans [boodskap #132673] Wo, 12 Augustus 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
magsbalans
Afbreking: mags•ba•lans
Samestelling: mag + -s- + balans


Selfstandige naamwoord: magsbalans
Meervoud: magsbalans
Verkleinwoord: magsbalans
Meervoud van verkleining: magsbalans

Betekenis:
• Ewewig tussen partye wat mekaar in toom hou.

Gebruik:
• 'n Gesonde magsbalans het die voordeel dat dit wedersydse respek afdwing.

Sinoniem:
• magsewewig

Afgelei:
• magsbalansstelsel

Vertaling:
Engels: balance of power
Nederlands: machtsbalans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lekkers
Volgende onderwerp: rapport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:13:12 MGT 2024