TV [boodskap #132662] |
Di, 11 Augustus 2020 11:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
TV
Afbreking: TV
Selfstandige naamwoord: TV
Meervoud: TV's
Verkleinwoord: TV'tjie
Meervoud van verkleining: TV'tjies
Betekenis:
• Afkorting vir televisie.
Gebruik:
• Kinders van 4 en ouer behoort nie vir langer as 10 uur per week (sowat 1,5 uur per dag) TV te kyk nie.
Afgelei:
• TV-lisensie
• TV-program
• TV-reeks
• TV-skerm
• TV-stel
• TV-uitsending
Vertaling:
Engels: TV
Nederlands: tv
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|