Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » peins
peins [boodskap #132661] Di, 11 Augustus 2020 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beeld van 'n peinsende man.
Beeld van 'n peinsende man.
peins
Afbreking: peins


Werkwoord: peins
Verlede tyd: het gepeins

Betekenis:
• Diep en ernstig dink.

Gebruik:
• Hy sit al die hele middag op die bank en peins.

Afgelei:
• peinsend
• peinser
• peinsing

Vertaling:
Engels: to ponder, meditate, think
Nederlands: peinzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dein
Volgende onderwerp: TV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:17:54 MGT 2024