Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dein
dein [boodskap #132660] Di, 11 Augustus 2020 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dein
Afbreking: dein


Werkwoord: dein
Verlede tyd: het gedein

Betekenis:
• Om stadig in golwe op en af te beweeg.

Gebruik:
• Die skip dein rustig op die golwe heen en weer.

Afgelei:
• deining

Vertaling:
Engels: to bob, heave, surge, swell
Nederlands: deinen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deining
Volgende onderwerp: peins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Okt 31 23:15:29 MGT 2024