Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bandana
bandana [boodskap #132655] Di, 11 Augustus 2020 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bandana
Afbreking: ban•da•na


Selfstandige naamwoord: bandana
Meervoud: bandanas

Betekenis:
• 'n Gekleurde doek wat mens om die kop of hals knoop.

Gebruik:
• 'n Mooi bandana kan 'n slegte haardos wegsteek.

Sinoniem:
• kopdoek

Vertaling:
Engels: bandana
Nederlands: bandana

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandrok
Volgende onderwerp: antagonisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:36:56 MGT 2024