minderheid [boodskap #132605] |
Sa, 08 Augustus 2020 20:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minderheid
Afbreking: min•der•heid
Selfstandige naamwoord: minderheid
Meervoud: minderhede
Betekenis:
• 'n Groep wat binne 'n groter geheel in aantal minder as die helfte is.
Gebruik:
• Daar word dikwels teen 'n minderheid gediskrimineer en hulle word soms selfs vervolg.
Antoniem:
• meerderheid
Afgelei:
• minderheidsgroep
• minderheidstaal
Vertaling:
Engels: minority
Nederlands: mindeheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|