Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minderheid
minderheid [boodskap #132605] Sa, 08 Augustus 2020 20:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minderheid
Afbreking: min•der•heid


Selfstandige naamwoord: minderheid
Meervoud: minderhede

Betekenis:
• 'n Groep wat binne 'n groter geheel in aantal minder as die helfte is.

Gebruik:
• Daar word dikwels teen 'n minderheid gediskrimineer en hulle word soms selfs vervolg.

Antoniem:
• meerderheid

Afgelei:
• minderheidsgroep
• minderheidstaal

Vertaling:
Engels: minority
Nederlands: mindeheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soutloos
Volgende onderwerp: ontdekkingsreisiger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:49:41 MGT 2024