Betekenis:
• 'n Tradisionele heler wat dolosse gooi en met natuurlike medisyne genees.
• Kwaadwillige persoon wat toormiddels gebruik om kwaad te doen; towenaar; goëlaar.
Gebruik:
• Sy het die doepa by 'n toordokter gekoop.
Sinoniem:
• dolosgooier
• reënmaker
• sangoma
Vertaling:
Engels: medicine man; witch-doctor
Nederlands: medicijnman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.