beduidend [boodskap #132536] |
Di, 04 Augustus 2020 11:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beduidend
Afbreking: be•dui•dend
Byvoeglike naamwoord: beduidend
Vergrotende trap: beduidender
Oortreffende trap: beduidendste
Attributief: beduidende
Partitief: beduidends
Betekenis:
• Wat aansienlik en van belang is.
Gebruik:
• Die verskil tussen die twee is beduidend.
Sinoniem:
• aansienlik
• aanmerklik
• belangrik
• baie
• heelwat
• merkbaar
• saakmakend
Antoniem:
• onbeduidend
Afgelei:
• beduidendheid
Vertaling:
Engels: significant, considerable
Nederlands: beduidend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|