Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amp
amp [boodskap #132494] Sa, 01 Augustus 2020 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amp
Afbreking: amp
Uitspraak: /amp/


Selfstandige naamwoord: amp
Meervoud: ampte
Verkleinwoord: ampie
Meervoud van verkleining: ampies

Betekenis:
• 'n Openbare betrekking wat iemand beklee; beroep

Gebruik:
• Die amptenaar is oneervol uit sy amp onthef.

Spreekwoord:
• Die amp gee die verstand. [As jy bereid is om iets te doen, sal jy slaag.]

Afgelei:
• ampsaanvaarding
• ampsdraer
• ampsmotor
• ampsplig
• ampswoning
• ampstermyn
• amptelik
• amptenaar

Vertaling:
Engels: official position, function, office, post, duty
Nederlands: ambt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omstandigheid
Volgende onderwerp: taalbeleid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:35:44 MGT 2024