Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalbeleid
taalbeleid [boodskap #132495] Sa, 01 Augustus 2020 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18888
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalbeleid
Afbreking: taal•be•leid
Samestelling: taal + beleid
Uitspraak: /ˈtɑːl.bəˌləi̯t/


Selfstandige naamwoord: taalbeleid
Meervoud: taalbeleide
Verkleinwoord: taalbeleidjie
Meervoud van verkleining: taalbeleidjies

Betekenis:
• 'n Beleid rakende taal.

Gebruik:
• Die appèlhof het bevind dat Unisa se taalbeleid ongrondwetlik is.

Vertaling:
Engels: language policy
Nederlands: taalbeleid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amp
Volgende onderwerp: bombardier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:13:28 MGT 2024