vyandig [boodskap #132479] |
Sa, 01 Augustus 2020 14:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vyandig
Afbreking: vy•an•dig
Uitspraak: /fəi̯ˈan.dəχ/
Byvoeglike naamwoord: vyandig
Vergrotende trap: vyandiger
Oortreffende trap: vyandigste
Attributief: vyandige
Partitief: vyandigs
Betekenis:
• Soos 'n vyand optree.
Gebruik:
• Sy vyandige houding is onbegryplik.
Sinoniem:
• kwaadgesind
Afgelei:
• vyandiggesind
• vyandigheid
Vertaling:
Engels: hostile, truculent, inimical
Nederlands: vijandig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|