Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keurslyf
keurslyf [boodskap #132477] Sa, 01 Augustus 2020 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Keurslyf.
'n Keurslyf.
keurslyf
Afbreking: keurs•lyf
Uitspraak: /ˈkɪørs.ləi̯f/


Selfstandige naamwoord: keurslyf
Meervoud: keurslywe

Betekenis:
• (verouderd) 'n Borsrok of korset.
• (figuurlik) Iets wat mens knel of inperk.

Gebruik:
• Sy dra 'n keurslyf.
• Jy kan nie iemand se wil en denke in 'n keurslyf indwing nie.

Vertaling:
Engels: corsage, corset; shackles, straitjacket
Nederlands: keurslijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sirkus
Volgende onderwerp: praktyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:35:09 MGT 2024