Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handhaaf
handhaaf [boodskap #132475] Sa, 01 Augustus 2020 12:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handhaaf
Afbreking: hand•haaf
Uitspraak: /ˈɦant.ɦɑːf/


Werkwoord: handhaaf
Verlede tyd: het gehandhaaf
Teenwoordige deelwoord: handhawende

Betekenis:
• In stand hou; toesien dat iets in plek bly en nie agteruitgaan nie.

Gebruik:
• Dit is belangrik om 'n gesonde en gebalanseerde leefstyl te handhaaf.

Sinoniem:
• behou
• bewaar
• verdedig
• vindikeer

Wisselvorm:
• handhawe (verouderd)

Afgelei:
• handhawer
• handhawing

Vertaling:
Engels: to maintain, uphold, enforce, vindicate
Nederlands: handhaven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekostig
Volgende onderwerp: sirkus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 14:29:47 MGT 2024