Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » bekostig
bekostig [boodskap #132474] Sa, 01 Augustus 2020 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 7861
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 0
Senior Lid
bekostig
Afbreking: be•kos•tig
Uitspraak: /bəˈkɔs.təχ/


Werkwoord: bekostig
Verlede tyd: het bekostig

Betekenis:
• Die koste dra; betaal of vergoed.
• (figuurlik) Verwerk; die hoof bied.

Gebruik:
• Hy kan nie so 'n duur vakansie bekostig nie.
• Mense wat tot vetsug geneig is kan dit nie bekostig om hulself te ooreet nie.

Afgelei:
• bekostigbaar

Vertaling:
Engels: pay for; afford
Nederlands: bekostigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandelik
Volgende onderwerp: handhaaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 22 01:45:51 UTC 2020