voormalig [boodskap #132461] |
Vr, 31 Julie 2020 07:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voormalig
Afbreking: voor•ma•lig
Byvoeglike naamwoord: voormalig
Attributief: voormalige
Betekenis:
• Wat was en nie meer is nie. In die verlede.
Gebruik:
• Sy was voormalig by die skool werksaam.
Sinoniem:
• eertyds
• vantevore
• voorheen
• vorig
• vroeër
• vanmelewe
Vertaling:
Engels: former, late
Nederlands: voormalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|