Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » komeetstert
komeetstert [boodskap #132312] Wo, 22 Julie 2020 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Komeet met sy stert.
'n Komeet met sy stert.
komeetstert
Afbreking: ko•meet•stert
Samestelling: komeet + stert


Selfstandige naamwoord: komeetstert
Meervoud: komeetsterte
Verkleinwoord: komeetstertjie
Meervoud van verkleining: komeetstertjies

Betekenis:
• Die sigbare stert agter 'n komeet, meestal van water en stof.

Gebruik:
• Wanneer 'n komeet naby die Son kom, verdamp 'n gedeelte van die komeet se materie en word 'n sogenaamde koma en dikwels ook 'n komeetstert gevorm.

Sinoniem:
• roei

Vertaling:
Engels: comet tail
Nederlands: komeetstaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tril
Volgende onderwerp: tersine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 16:38:23 MGT 2024