Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tril
tril [boodskap #132311] Wo, 22 Julie 2020 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tril
Afbreking: tril


Werkwoord: tril
Verlede tyd: het getril
Teenwoordige deelwoord: trillende

Betekenis:
• Vinnig heen en weer beweeg.

Gebruik:
• As 'n geluid die oor bereik, tril die trommelvlies en die beweging word deur die beentjies op die ovale venster oorgedra.

Sinoniem:
• bewe
• vibreer

Afgelei:
• trilhaar
• trilling

Verwant:
• bibber
• ril
• sidder

Vertaling:
Engels: to tremble, vibrate, shiver, quiver, quake
Nederlands: trillen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alibi
Volgende onderwerp: komeetstert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 07:31:14 MGT 2024