tril [boodskap #132311] |
Wo, 22 Julie 2020 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tril
Afbreking: tril
Werkwoord: tril
Verlede tyd: het getril
Teenwoordige deelwoord: trillende
Betekenis:
• Vinnig heen en weer beweeg.
Gebruik:
• As 'n geluid die oor bereik, tril die trommelvlies en die beweging word deur die beentjies op die ovale venster oorgedra.
Sinoniem:
• bewe
• vibreer
Afgelei:
• trilhaar
• trilling
Verwant:
• bibber
• ril
• sidder
Vertaling:
Engels: to tremble, vibrate, shiver, quiver, quake
Nederlands: trillen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|