Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genot
genot [boodskap #132171] Wo, 15 Julie 2020 17:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genot
Afbreking: ge•not


Selfstandige naamwoord: genot
Meervoud: genietinge, genietings
Verkleinwoord: genotjie
Meervoud van verkleining: genotjies

Betekenis:
• Die handeling en resultaat van geniet; 'n groot plesier of behae beleef; lekkerkry.

Gebruik:
• Van die paaie wat ek gister gekom het, dink ek vandag met die meeste genot aan die swaar opdraande wat ek uitgesukkel het, en met die minste genot aan die maklike afdraande wat ek afgerol het. [C.J. Langenhoven]

Sinoniem:
• behae
• genoegdoening
• lekkerte
• vreugde
• heerlikheid

Hiponiem:
• sielsgenot
• sinsgenot
• werksgenot

Afgelei:
• genotvol

Vertaling:
Engels: delight, pleasure, enjoyment
Nederlands: genot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tentatief
Volgende onderwerp: impasteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:19:39 MGT 2024