Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tentatief
tentatief [boodskap #132170] Wo, 15 Julie 2020 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tentatief
Afbreking: ten•ta•tief


Byvoeglike naamwoord: tentatief
Vergrotende trap: tentatiewer
Oortreffende trap: tentatiefste
Attributief: tentatiewe

Betekenis:
• Voorlopig vasgestel; hangende verdere bevestiging.

Gebruik:
• Die bestaan van die Higgsboson is op 14 Maart 2013 tentatief deur die Europese Organisasie vir Kernnavorsing (CERN) bevestig.

Sinoniem:
• provisioneel
• preliminêr
• voorlopig

Vertaling:
Engels: tentative
Latyn: ad interim
Nederlands: tentatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peuselhappie
Volgende onderwerp: genot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:04:56 MGT 2024