peuselhappie [boodskap #132169] |
Wo, 15 Julie 2020 10:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20576 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
peuselhappie
Afbreking: peu•sel•ha•ppie
Samestelling: peusel + happie
Selfstandige naamwoord: peuselhappie
Meervoud: peuselhappies
Betekenis:
• Kos wat tussen maaltye genuttig word.
Gebruik:
• Die meeste peuselhappies is ongesond is glad nie goed vir ons gewig nie.
Sinoniem:
• lekkerny
• peuselgoed
• peuselkos
• versnapering
• verversing
Vertaling:
Engels: snack
Nederlands: tussendoortje, hapje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|