Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korhaan
korhaan [boodskap #132101] Sa, 11 Julie 2020 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n korhaan.
Skets van 'n korhaan.
korhaan
Afbreking: kor•haan


Selfstandige naamwoord: korhaan
Meervoud: korhane
Verkleinwoord: korhaantjie
Meervoud van verkleining: korhaantjies

Betekenis:
• 'n Groot, eetbare grondvoël in die familie Otididae met 'n plat kop en drie tone per poot wat goed gekamoefleer is.

Gebruik:
Korhane is omnivore wat hoofsaaklik in droë, oop gebiede voorkom, 'n skor geluid maak en hulle neste op die grond bou.

Hiponiem:
• bloukorhaan
• boskorhaan
• langbeenkorhaan
• swartvlerkkorhaan
• vaalkorhaan
• witvlerkkorhaan
• witpenskorhaan
• woestynkorhaan

Vertaling:
Engels: korhaan, woodcock, bustard
Nederlands: korhaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grafiet
Volgende onderwerp: sending
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 17:52:24 MGT 2024