Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sending
sending [boodskap #132102] Sa, 11 Julie 2020 20:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sending
Afbreking: sen•ding
Uitspraak: /ˈsɛn.dəŋ/


Selfstandige naamwoord: sending
Meervoud: sendings
Verkleinwoord: sendinkie
Meervoud van verkleining: sendinkies

Betekenis:
• Handeling van mense stuur om 'n taak elders te verrig, soos om iets te verken of mense tot 'n geloof te bekeer.

Gebruik:
• Apollo 14 was die agtste bemande sending van NASA se Apollo-program.

Afgelei:
• sendingakasie
• sendingarbeid
• sendingkerk
• sendingkunde
• sendingskool
• sendingstasie
• sendingwerk

Vertaling:
Engels: mission, consignment
Nederlands: zending

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korhaan
Volgende onderwerp: gars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:12:01 MGT 2024