verstandelik [boodskap #132028] |
Wo, 08 Julie 2020 09:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verstandelik
Afbreking: ver•stan•de•lik
Samestelling: verstand -elik
Byvoeglike naamwoord: verstandelik
Vergrotende trap: verstandeliker
Oortreffende trap: verstandelikste
Attributief: verstandelike
Betekenis:
• Wat betrekking het op denke, begrip en leervaardigheid (en nie met emosies en gevoelens nie).
Gebruik:
• Party keer wonder ek oor sy verstandelike vermoë.
Sinoniem:
• serebraal
Vertaling:
Engels: intellectual
Nederlands: verstandelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|