Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » albehoeder
albehoeder [boodskap #132027] Wo, 08 Julie 2020 07:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20576
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
albehoeder
Afbreking: al•be•hoe•der
Samestelling: al + behoed + -er


Selfstandige naamwoord: albehoeder
Meervoud:

Betekenis:
• Die een wat alles behoed en bewaar; opperwese.

Gebruik:
• Die weë van ons Albehoeder is vir ons ondeurgrondelik.

Vertaling:
Engels: protector of everything
Nederlands: albehoeder

Nota:
• Skryf "Albehoeder" met 'n hoofletter as daar na God verwys word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoftrapper
Volgende onderwerp: verstandelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 01 18:18:36 MGT 2024