Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstandelik
verstandelik [boodskap #132028] Wo, 08 Julie 2020 09:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstandelik
Afbreking: ver•stan•de•lik
Samestelling: verstand -elik


Byvoeglike naamwoord: verstandelik
Vergrotende trap: verstandeliker
Oortreffende trap: verstandelikste
Attributief: verstandelike

Betekenis:
• Wat betrekking het op denke, begrip en leervaardigheid (en nie met emosies en gevoelens nie).

Gebruik:
• Party keer wonder ek oor sy verstandelike vermoë.

Sinoniem:
• serebraal

Vertaling:
Engels: intellectual
Nederlands: verstandelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: albehoeder
Volgende onderwerp: krielhaantjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 04:33:00 MGT 2024