loergat [boodskap #132016] |
Di, 07 Julie 2020 13:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loergat
Afbreking: loer•gat
Samestelling: loer + gat
Selfstandige naamwoord: loergat
Meervoud: loergate
Verkleinwoord: loergaatjie
Meervoud van verkleining: loergaaties
Betekenis:
• 'n Opening (gat) waardeur iemand kan kyk (loer).
Gebruik:
• Die heining het 'n geheime loergat wat op die bure se erf uitkyk.
Sinoniem:
• kykgat
Vertaling:
Engels: peephole, lurking hole
Nederlands: kijkgat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|