Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naywerig
naywerig [boodskap #132015] Di, 07 Julie 2020 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naywerig
Afbreking: na•y•we•rig


Byvoeglike naamwoord: naywerig
Vergrotende trap: nayweriger
Oortreffende trap: naywerigste
Attributief: naywerige

Betekenis:
• Iemand iets nie gun nie (wat jy self wil hê); afguns en jaloesie toon.

Gebruik:
• Julle begeer en julle het nie, julle pleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. [Jakobus 4:2-3]

Sinoniem:
• afgunstig
• jaloers
• nydig
• ywersugtig

Afgelei:
• naywerigheid

Vertaling:
Engels: emulous, jealous, envious
Nederlands: na-ijverig, naijverig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sagmoedigheid
Volgende onderwerp: loergat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:02:02 MGT 2024