nuusleser [boodskap #132009] |
Ma, 06 Julie 2020 19:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20577 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuusleser
Afbreking: nuus•le•ser
Samestelling: nuus + leser
Selfstandige naamwoord: nuusleser
Meervoud: nuuslesers
Verkleinwoord: nuuslesertjie
Meervoud van verkleining: nuuslesertjies
Betekenis:
• Persoon wat die nuus op radio of TV voorlees.
Gebruik:
• Riaan Cruywagen het na 37 jaar as nuusleser aftree.
Afgelei:
• radio-nuusleser
• TV-nuusleser
• televisie-nuusleser
• veteraan-nuusleser
Vertaling:
Engels: newsreader
Nederlands: nieuwslezer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|