Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kroket
kroket [boodskap #132008] Ma, 06 Julie 2020 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19000
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Broodjie ment 'n kroket.
'n Broodjie ment 'n kroket.
kroket
Afbreking: kro•ket


Selfstandige naamwoord: kroket
Meervoud: krokette
Verkleinwoord: kroketjie
Meervoud van verkleining: kroketjies

Betekenis:
• 'n Gebraaide rolletjie, met krummels bedek, gewoonlik met fynaartappels en maalvleis, hoender, vis of skulpvis, kaas, groente en 'n wit- of bruinsous.

Gebruik:
• Die kroket word gewoonlik in ’n silinder-, skyf- of ovaalvorm gerol, met krummels bedek en dan in diep olie gebraai.

Verwant:
• bitterbal

Vertaling:
Engels: croquet, croquette
Nederlands: kroket

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kosmos
Volgende onderwerp: nuusleser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 09:33:02 MGT 2024