Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusleser
nuusleser [boodskap #132009] Ma, 06 Julie 2020 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18883
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusleser
Afbreking: nuus•le•ser
Samestelling: nuus + leser


Selfstandige naamwoord: nuusleser
Meervoud: nuuslesers
Verkleinwoord: nuuslesertjie
Meervoud van verkleining: nuuslesertjies

Betekenis:
• Persoon wat die nuus op radio of TV voorlees.

Gebruik:
• Riaan Cruywagen het na 37 jaar as nuusleser aftree.

Afgelei:
• radio-nuusleser
• TV-nuusleser
• televisie-nuusleser
• veteraan-nuusleser

Vertaling:
Engels: newsreader
Nederlands: nieuwslezer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kroket
Volgende onderwerp: namaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:20:32 MGT 2024