Betekenis:
• 'n Gebraaide rolletjie, met krummels bedek, gewoonlik met fynaartappels en maalvleis, hoender, vis of skulpvis, kaas, groente en 'n wit- of bruinsous.
Gebruik:
• Die kroket word gewoonlik in ’n silinder-, skyf- of ovaalvorm gerol, met krummels bedek en dan in diep olie gebraai.